Astrachan-oblast

Astrachan-oblast
Астраханская область
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland.
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Suidelike
Ekonomiese streek Wolga
Stigting 27 Desember 1943
Regering
Hoofstad Astrachan
Leier Aleksander Zjilkin[1]
Amp Goewerneur
Wetgewer Staatsdoema
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 1 010 073
Volgorde 52ste
Digtheid 22,9/km²
Stedelik 66,7%
Plattelands 33,3%
Statistiek
Oppervlakte 44 100 km²
Volgorde 55ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 30
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.astrobl.ru/
Wapen en vlag
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Astrachan-oblast (Russies: Астраха́нская о́бласть, Astrachanskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Suidelike Federale Distrik en die hoofstad is Astrachan.

Die bevolking in 2010 was 1 010 073.[2]

  1. Amptelike webtuiste van Astrachan-oblast. Biografie van Aleksander Aleksandrowitsj Zjilkin Geargiveer 16 Mei 2011 op Wayback Machine (ru)
  2. Russiese Staatstatistiekdiens (2011). "Всероссийская перепись населения 2010 года. Том 1; Russiese Bevolkingsensus 2010, Vol. 1" (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 29 Junie 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search